

Annie Greeff is 'n professionele spreker, opleier, konsultant en outeur wat internasionaal as kenner op die gebied van veerkragtigheid erken word. Deur haar praatjies, boeke en opleidings- programme raak sy die lewens van leiers en spanne in organisasies, onderwysers, kinders en die algemene publiek.
In hierdie boek bemoedig sy spesifiek normale mense in alledaagse en soms minder alledaagse omstandighede om te help skep aan 'n beter, positiewe toekoms.
Plaas kommentaar