Staan op vir jouself

Staan op vir jouself
Subtitel: 
Vind weer jou drome
ISBN: 
978-0-620-44916-8
Prys: 
R 120.00

Ons almal droom daarvan om uit die ashope, uit die ellende en hartseer van die lewe op te staan. Die werklikheid en die statistieke dui egter darop dat mense vandag vasgevang sit in hul mislukkings, hartseer, pyn en telerustellings. 'n Swak selfbeeld en vrese hou mense terug om hul volle potensiaal te ontgin.

Dit het tyd geword om die juk van vernedering, seerkry en mislukking af te skud, jou drome te vind en jou eer te herstel. Dit het tyd geword vir die ontwaking van jou siel, liggaam en gees.

Plaas kommentaar