Shrinkstories

Shrinkstories
Subtitel: 
Soos op RSG in Brekfis met Derrich
ISBN: 
978-0-620-44840-6
Prys: 
R 135.00

Shrinkstories is 'n opvolg van die suksesvolle Brekfis met die Shrink. Hierdie is 'n tydlose boek wat klassieke verhale en flieks saamsnoer in sketse waaruit ons lewenslesse kan leer.

Shrinkstories is 'n kultuurervaring, 'n laat-jou-goed-voel boek. Die stories en flieks word toegelig met paslike gedigte en songs. Eugene se liefde vir sy gesin, Daisy sy Jack Russel, maar bo-al vir God loop soos 'n goue draad deur die boek.

Shrinkstories is soos 'n besoek aan Eugene se spreekkamer – dit laat jou beter voel en gee jou meer insig van jouself en ander mense.

Plaas kommentaar

Naledi is a publisher and distributor of books and relevant media products to the South African market.
We will gladly supply you with any information regarding our website. Please Contact Us should you have any further questions.