| Direkte verkope | |
| Tel: | 0861 668 368 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
| Kleinhandel | |
| Tel: | (021) 918 8820 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
Riekert Botha is die pastor van die Baptiste Gemeente op Vredendal in die Wes-Kaap. Riekert beskik oor die grade BA.Th (honneurs) van die Global University en ’n MA.Th van die Northwestern Theological Seminary, waar hy tans besig is met sy Ph.D (berading).