Pleisters vir Verhoudings

Pleisters vir Verhoudings - Riekert Botha
ISBN: 
978-0-9869981-2-6
Prys: 
R 139.00
Kan ʼn mens regtig goeie verhoudings hê? Selfs met taxibestuurders, politici, misdadigers en jou vyande? En met jou man of vrou of kinders? In hierdie boek sê Riekert Botha hard en duidelik “Ja!” Min van ons beskik oor die regte kennis om vanself sinvolle verhoudings te kweek en te handhaaf. En tog word ons hele menswees deur hierdie een vaardigheid gedefinieer. In hierdie bygewerkte en hersiene uitgawe van Verhoudings begelei Riekert die leser om liefdelose, gebrekkige en armoedige verhoudings te omskep in liefdevolle, volwasse en innige verhoudings. En die groot leermeester is Jesus Christus.

Plaas kommentaar