Leierskapwaardes

Leierskapwaardes
Subtitel: 
Wysheid uit die Planteryk
ISBN: 
978-0-620-46790-2
Prys: 
R 120.00

Regoor die wêreld is daar 'n geweldige behoefte aan leierskap wat daarop fokus om 'n beter toekoms vir almal te skep.  Leer meer van die leierskapswaardes wat sulke ondernemings vir generasies  laat oorleef en floreer. 

Hoekom is die gemiddelde leeftyd van maatskappye slegs 25 jaar terwyl daar maatskappye is wat honderde jare en selfs meer as ‘n duisend jaar oorleef?

Die oudste onderneming in Suid-Afrika is Boplaas wat sedert 1743 bestaan en nou in hulle negende generasie is. 

Kom leer die lesse van hierdie ondernemings se leierskapswaardes aan die hand van essensiële olies uit die planteryk.
 

 

 

 

Plaas kommentaar