| Direkte verkope | |
| Tel: | 0861 668 368 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
| Kleinhandel | |
| Tel: | (021) 918 8820 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
Riette Rust vertel meer oor bekendes wat erotiese kapitaal het, soos ons eie Steve Hofmeyr, Jeannie D, Tammy-Anne Fortuin en Chris Chameleon. Ook oor oorsese bekendes waaronder die Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama, daardie volronde, sexy Britse kok Nigella Lawson en die aktrise, filantroop en ma van vele, Angelina Jolie.
Plaas kommentaar