| Direkte verkope | |
| Tel: | 0861 668 368 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
| Kleinhandel | |
| Tel: | (021) 918 8820 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
T.O. Honiball is alombekend vir sy spotprenttekening- en strokieskuns. Hiervan het dan ook gereeld in koerante verskyn asook in die Landbouweekblad en Die Huisgenoot. Die karakters van Oom Kaspaas, Adoons-hulle en Jakkals en Wolf is deur hom geskep en alom bekend Hierdie boekies is 'n stukkie Afrikana wat bewaar moet word.
Ek is verheug dat T O Honnibal se kostelike prenstrokies en stories weer te voorskyn gekom het!
Daardie einde van die jaar tekeninge wat altyd in die Huisgenoot verskyn het - so n "Centre spread"! ASSEBLIEF! Die Adoons familie is klassiek en baie van my Engelssprekende vriende praat nog daarvan! Ek glo dat julle wel n yslike mark gaan he vir al daardie stories en tekeninge.
Groete
Janita Ochse
Plaas kommentaar