Dieter Voigt

Dieter Voigt

Hierdie man praat ons taal!  Só sal baie jongmense van Dieter Voigt se eerste en nuwe boek, Ek Dare Jou, sê.

Dieter is nie net ʼn Pasella aanbieder nie.  Hy skryf en hy reis en hy doen!  Hy lééf in hierdie wêreld saam met (jong)mense.