Die Weg-Gewer

Die weg-gewer
ISBN: 
978-0-620-41353-4
Prys: 
R 15.00
The Go-Giver in AFRIKAANS! Sien ook www.thegogiver.com

Hierdie storie gaan jou totale uitkyk op besigheidsbenadering toets.  Dit gaan jou nuut laat dink en die kans is goed dat jy heel moontlik 'n kopskuif gaan moet maak soos wat in Who Moved My Cheese gebeur het.  Almal in die werkplek gaan met Joe kan identifiseer. 'n Oortuigende storie met vars nuwe insigte
"Almal was met my eens dat dit een van die beste boekies oor fundamentele sakepraktyk is, wat hulle nog gelees het. Elke Suid-Afrikaner behoort hierdie boek te lees want hierdie ingesteldheid kan 'n land se ekonomie verander."  Hein Kruger

Plaas kommentaar

Naledi is a publisher and distributor of books and relevant media products to the South African market.
We will gladly supply you with any information regarding our website. Please Contact Us should you have any further questions.