Die Twaalf

Die Twaalf
Subtitel: 
21.12.2012 Die tyd raak min ...
ISBN: 
978-0-620-45242-7
Prys: 
R 127.00

In dieselfde tradisie as THE CELESTINE PROPHECY is hier 'n roman wat die verbeelding van 'n hele geslag mense gaan aangryp. Dit is die vehaal van 'n man se reis en sy bestemming. So ontdek hy die uiteindelike geheim van die eeu-oue profesie oor die "einde van die tyd" op 21.12.2012, soos wat die Majan kalender dit aantoon.

Die Twaalf is 'n buitengewone verhaal oor 'n buitegewone man. As jong man leef Max in 'n wêreld van kleure en nommers. Tot op die ouderdom van 6 jaar praat hy nie 'n enkele woord nie. Max is op soek na die geheim agter die antieke Majan profesie oor die "eindtyd".

Hierdie verhaal neem die leser op 'n reeks buitengewone avonture deur Jerusalem, Athene, London, Indië, Istanbul, Sjina, Japan en Meksiko. Die reis is vol avontuur en verrassings. Hierdie is 'n toekoms-roman wat die leser van vandag end-uit gaan boei.

Plaas kommentaar

Naledi is a publisher and distributor of books and relevant media products to the South African market.
We will gladly supply you with any information regarding our website. Please Contact Us should you have any further questions.