André Diederichs

André Diederichs

André Diederichs is 'n bekende mediapersoonlikheid, openbare spreker en outeur wat al meer as 400 keer op nasionale TV verskyn het en  meer as 1000 sake-artikels en ses boeke gepubliseer het.

Hy het deur die wêreld gereis om entrepreneurskap te bestudeer en spreek gereeld gehore toe deur die wêreld. Sy sakelesse is gebaseer op vergelykings tussen die natuur en die sakeomgewing.