| Direkte verkope | |
| Tel: | 0861 668 368 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
| Kleinhandel | |
| Tel: | (021) 918 8820 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
Amore is op Burgersdorp gebore en het in Durbanville groot geword. Sy het 'n graad in Drama behaal aan die PUK, toe aan die universiteit van die lewe gaan studeer, en het die wêreld plat gereis.
Sy het onder andere skaap geskeer in Nieu-Seeland! Amore het by Radio Algoa, Goeie Hoop en KFM gewerk. Sy het in 2001 Gauteng toe ge-emigreer, want "ek het al die bronne innie Kaap uit geput".
Haar passies is kos, reis en teater......in daai volgorde. Motto: No Guts no Glory!