| Direkte verkope | |
| Tel: | 0861 668 368 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
| Kleinhandel | |
| Tel: | (021) 918 8820 |
| Web: | www.onthedot.co.za |
| Naledi is die Sepedi woord vir Ster.
NALEDI is gedurende 2005 gestig en het danksy sterk fokus gegroei tot 'n uitgewershuis wat reeds verskeie treffers op die kerfstok het. Ons grootste bate is 'n klein maar toegewyde voltydse span tesame met 'n span uitgesoekte medewerkers wat die proses van onafhanklike boekmaak 'n avontuur maak! |
|
Baie jare gelede het iemand gesê: “Dream your dreams, but hold your vision” Dit het ‘n groot indruk op my gemaak en ek kon dit tot vandag nie vergeet nie.
Vernon Louw
R 000.00
|
Final word about words takes a look at the origin of words and expressions.
Piet & Helene Coetzer
R 159.00
|
|
Die boodskap van hierdie boek is kontra-kultureel in ’n nasionale en globale kultuur waar hebsug, gulsigheid en persoonlike verbruik (en misbruik) aanleiding gee tot krisisse op ekonomiese gebied.
Andeline Williams-Pretorius
R 159.00
|
In Voluit menswees skryf Riekert op 'n vars en nuwe manier in sy kenmerkende styl en begelei hy sy lesers elke dag van die jaar op die geloofspad. Elke dagstuk eindig met 'n toepaslike pleister wat vertroos en genees en moed vir die lewe gee.
Riekert Botha
R 159.00
|